|

MRK-sitting kom oor plase

Die Menseregtekommissie (MRK) wil binnekort ‘n openbare sitting hou oor veiligheid en die skending van menseregte op plase.
Dit sal plaasmoorde en diensvoorwaardes vir plaaswerkers insluit.
Isaac Mangena, MRK- woordvoerder, het gister gese die kommissie het nog altyd menseregteskendings op plase veroordeel.

Lees meer hier

Similar Posts