Skip to content
PlaasmoordePlaasmoorde
  • Tuis
  • Nuus
  • Verslae
  • Beveilig ’n plaas
  • Wilmien Potgieter Studiefonds
  • Kontak ons
  • English
Plaasmoorde

#StopDieMoorde

Wilmien Potgieter Studiefonds

Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.

Skenk nou

© 2025 Plaasmoorde 

‘n Inisiatief van AfriForum
  • Tuis
  • Nuus
  • Verslae
  • Beveilig ’n plaas
  • Wilmien Potgieter Studiefonds
  • Kontak ons
  • English