AfriForum – Hoe Lank Nog.
https://www.youtube.com/watch?v=dBfXLIZshBw
“Soms voel dit dat om ’n plaasmoord te oorleef is erger as om vermoor te word want jy moet elke dag daarmee saamleef.” So het Mariandra Heunis, ’n slagoffer van ’n wreedaardige plaasaanval, vandag tydens die mediabekendstelling van Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, se boek Kill the Boer gesê. Heunis, ’n ma van…
IN ‘n politiek-korrekte Suid-Afrika sal AfriForum se uitsondering van wit sterftes in plaasmoorde en van arm wittes nie verwelkom word nie. Die ANC se reaksie by monde van Jackson Mthembu,… Jy het jou kwota van gratis artikels bereik. Om verder Lees meer op Volksblad Post Views: 884
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n opbouende vergadering met die minister van landbou, bosbou en visserye, mnr. Senzeni Zokwana gehad waar moontlike stappe bespreek is wat geneem kan word om die veiligheid van boere en ander Suid-Afrikaners in landelike gebiede, te verbeter. Die minister was beïndruk met die stappe wat AfriForum reeds in plek gestel het…
“Ondanks meer as 195 plaasaanvalle vanjaar het Bheki Cele, die minister van polisie, steeds nie plaasmoorde tot prioriteitsmisdade verklaar nie. Hierdie stilswye en apatie dui daarop dat die regering in wese plaasmoorde en -aanvalle as misdade deprioritiseer,” sê Ian Cameron, AfriForum se veiligheidshoof. Cameron meen dat die staat en veral die minister se ontkenning van…
AFRIFORUM het op 23 Januarie ‘n verskerpte veldtog teen plaasmoorde bekend gestel. Dit kom nadat daar sedert die begin van die jaar 24 voorvalle van plaasaanvalle aan die burgerregte-organisasie gerap- porteer is. In minstens drie gevalle is boere vermoor. Lees meer hier Post Views: 779
STOP PLAASMoORDE ASSEBLIEF Die Probleem le by Regering van die dag ons almal was kinders toe se ons ANC is Moordenaars en diewe dis warefeite van die lewe daar is nie Wet en Order nie waar is die DoodStraf Hul neem mense in die en werk word nie behoorlik gedoen nie hul maak foute Dan…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.