Memorandum aan presidensie oor plaasmoorde
AfriForum gaan ‘n memorandum aan presidensie oorhandig wat handel oor die realiteit van plaasmoorde, ’n politieke omgewing van onaktiwiteit, aanstigting en ontkenning, en die reaksie van gemeenskapsveiligingstrukture. Veg saam teen plaasmoorde. Voeg nou jou naam by die memorandum: