| |

AfriForum 2021-plan vir die bekamping van plaasmoorde

Suid-Afrikaanse boere word daagliks deur plaasaanvalle bedreig. Hoewel die nuutste syfers, soos elke jaar, skokkend is, weier die regering steeds om plaasaanvalle en -moorde as prioriteitsmisdade te hanteer. AfriForum dryf in 2021 ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde wat bewusmaking-, veiligheid-, voorkoming- en ondersteuningsprojekte op plaaslike, nasionale en internasionale vlak insluit. AfriForum sal voortgaan om aandag…

| |

Mnr. Ramaphosa, wat van plaasmoorde?

AfriForum het ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel gestuur en ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin die President se ingryping geëis word. Tien praktiese stappe wat die regering behoort te doen om plaasmoorde doeltreffend te bekamp, word ook in dié brief uiteengesit. Om die veldtog af te skop, het AfriForum vandag…

| |

#StopDieMoorde

AfriForum het skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie. Dié burgerregteorganisasie beskryf die Minister se stelling as irrasioneel en diskriminerend. Dit volg nadat Cele gister gesê het dat plaasmoorde nie as prioriteitsmisdade verklaar kan word nie omdat dit bloot verwys na voorvalle van moord,…

End of content

End of content