| |

#StopDieMoorde

AfriForum het skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie. Dié burgerregteorganisasie beskryf die Minister se stelling as irrasioneel en diskriminerend.

Dit volg nadat Cele gister gesê het dat plaasmoorde nie as prioriteitsmisdade verklaar kan word nie omdat dit bloot verwys na voorvalle van moord, verkragting, aanranding en roof met verswarende omstandighede wat op plase voorkom.

Teken petisie.

Elke keer wanneer jy op dié petisie se “Stuur”-knoppie druk, word die e-pos hieronder direk na Cele se kantoor gestuur.

Oops! We could not locate your form.

Lees hier meer.

 

Similar Posts