E-Nuus: Duncan Nyawo stap teen plaasmoorde
https://www.youtube.com/watch?v=lC0sHs9iihY
AfriForum doen opnuut ’n beroep op die regering om plaasmoorde tot prioriteitsmisdaad te verklaar en spesialiseenhede vir landelike beveiliging te ontplooi. Dít kom nadat Andrew en Loryn Monakane (albei 39) vroeër vandeesmaand wreedaardig op hul plaas Graigmont naby Dewetsdorp in die Vrystaat vermoor is. Volgens AfriForum se register is die Monakanes die eerste swart boere-egpaar…
Ongeveer ʼn honderd Suid-Afrikaners wie se lewens deur plaasaanvalle verwoes is, se stories gaan môre aan die minister van polisie, Nathi Mthethwa oorhandig word. Die slagoffers gaan van die minister eis om sy stilswye te verbreek deur plaasmoorde tot ʼn prioriteitsmisdaad te verklaar. Die briewebundel sal saam met AfriForum deur Belinda van Noord, wie se…
Kraal Uitgewers se nuutste boek, Treurgrond is bekendgestel. Esmarie Prinsloo gesels met Ilze Nieuwoudt van Kraal Uitgewers oor hierdie boek. Post Views: 631
Plaasmoorde is n onding wat kop uitgesteek het na Suid Afrika “bevry” is en het stelselmatig toegeneem tot die krisis waarin ons boere hulle tans bevind. N groot magdom van die verdruktes skreeu “We want land”. As daar n lands eis ingedien word en toegestaan word en die keuse berus tussen land en geld word…
AfriForum sê dit is duidelik – uit die misdaadstatistiek wat vandag bekendgemaak is – dat die SAPD se spesialis-eenhede ’n beduidende bydrae gelewer het in die afname en bekamping van prioriteitsmisdade die afgelope finansiële jaar. Reg Crewe, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid het gereageer op die vrystelling van die jaarlikse nasionale misdaadstatistiek deur die minister…
Buitelanders word ook op Suid-Afrikaanse plase geteiken. Juis daarom gaan AfriForum ʼn internasionale bewusmakingsveldtog oor plaasmoorde van stapel stuur. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum gee besonderhede. Post Views: 514
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.