AfriForum lê polisie-nalatigheid insake plaasaanvalle by blitskonferensie bloot
https://www.youtube.com/watch?v=HDkIXzrR_vo
Post Views: 706
IN ‘n politiek-korrekte Suid-Afrika sal AfriForum se uitsondering van wit sterftes in plaasmoorde en van arm wittes nie verwelkom word nie. Die ANC se reaksie by monde van Jackson Mthembu,… Jy het jou kwota van gratis artikels bereik. Om verder Lees meer op Volksblad Post Views: 863
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag die eerste weergawe van dié organisasie se plaasveiligheidsassessering bekend gestel as hulpmiddel vir mense in landelike gebiede om hul eiendomme te beveilig. Dit volg ná sowat 110 plaasaanvalle en -moorde landwyd sedert die begin van 2018. “Hierdie praktiese assessering bied ’n instrument aan die landelike gemeenskap om te meet hoe…
AfriForum het vandag aan sy regspan opdrag gegee om opsies te oorweeg om die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, te dwing om meer inligting oor plaasmoorde aan die organisasie beskikbaar te stel. Dit volg nadat die kommissaris beweer het dat plaasmoorde oor die afgelope vyf jaar afgeneem het, terwyl AfriForum en TLU SA se data duidelik…
AfriForum sit sy veldtog voort om internasionale regerings in te lig oor die eiendomsbedreiging en plaasmoorde in Suid-Afrika, ondanks die kritiek wat Lindiwe Sisulu, die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, teenoor dié organisasie uitgespreek het. AfriForum het Sisulu se bewerings dat die burgerregte-organisasie verkeerde inligting versprei en paniek saai, verwerp. Volgens Alana Bailey, adjunk…
COPE en AfriForum het vandag ’n gesamentlike memorandum aan die VSA-ambassade in Suid-Afrika oorhandig waarin die VSA amptelik versoek word om druk op die Suid-Afrikaanse regering toe te pas om die Grondwet, eiendomsreg en die 1994-skikking te beskerm. Dié memorandum is vandag oorhandig tydens ’n vergadering wat Mosiuoa Lekota, COPE-leier, en Kallie Kriel, uitvoerende hoof…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.