|

Kwadfietse teen plaasmoorde

Bernadette Hall se man David is 20 Februarie 2012 op hulle melkplaas, Frischgewaagd in Fochville, Noordwes voor haar oë doodgeskiet.
Sy, haar seuns, Bradly en Wesley, en André van den Berg het gister op ʼn 1000km-reis met kwadfietse vanaf Johannesburg na Ballito in KZN vertrek om bewusmaking oor plaasmoorde te skep. Hulle staan bekend as die Frischgewaagd Dirt Riders.

Luister hier, Bernadette het met Afrikwensie gesels kort voor hulle vertrek.

Similar Posts