|

Plaasmoorde oorsee belig

Die burgerregte waghond, AfriForum het ‘n verslag by die Internasionale Re- liabilitasieraad vir Slagoffers van Marteling in Denemarke ingedien in sy voortgesette stryd teen plaasmoorde in Suid-Afrika.
AfriForum is optimisties dat die raad hom sal beywer 0m druk op die regering te plaas 0monder meer beleid oor die opname van statistieke deur die polisie te verander.
Die polisie maak sedert 2007 nie meer statistieke oor plaasmoorde bekend nie, slegs oor moorde.

Lees meer hier

Similar Posts