AfriForum gee sy regspan opdrag om polisie-inligting oor plaasmoorde te eis
https://www.youtube.com/watch?v=QqPDpP02Ees
Die burgerregte waghond, AfriForum het ‘n verslag by die internasionale re- habilitasieraad vir slagoffers van marteling in Denemarke ingedien in sy voortgesette stryd teen plaasmoorde in Suid-Afrika. Lees meer hier Post Views: 620
AfriForum stuur eersdaags ’n versoek aan die nuwe polisieminister Bheki Cele om die organisasie se praktiese stappe aan hom voor te lê om plaasaanvalle en -moorde te bekamp. “Daar het vanjaar reeds meer as 90 plaasaanvalle in die land plaasgevind, met sowat 10 moorde op plase. Dit is reeds meer as dieselfde tyd verlede jaar….
Post Views: 786
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) behoort die rassistiese uitlatings te ondersoek wat ’n ANC-raadslid van die Govan Mbeki Munisipaliteit in Mpumalanga glo gemaak het. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, meen daar hoef nie eers ’n klag teen Kenny Barrel Nkosi ingedien te word, alvorens die MRK dit ondersoek nie. Luidens mediaberigte het Nkosi glo…
AfriForum het vandag ’n dringende afspraak met die minister van polisie, Nkosinathi Nhleko, versoek om moontlike oplossings vir die plaasmoordkrisis met hom te bespreek. Dit volg nadat daar in die afgelope twee weke ten minste sewe plaasaanvalle gepleeg is, wat een moord insluit. Dít, ondanks ’n onlangse bewering deur die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, dat…
Post Views: 695
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.