Stop Die Moorde – AfriForum
https://www.youtube.com/watch?v=dJ_760Jcx7U
Ongeveer ʼn honderd Suid-Afrikaners wie se lewe deur plaasaanvalle verwoes is, se stories is vandag aan die minister van polisie, Nathi Mthethwa oorhandig. Die slagoffers het van die minister geëis om sy stilswye te verbreek deur plaasmoorde tot ʼn prioriteitsmisdaad te verklaar. Die briewebundel is saam met AfriForum deur Belinda van Noord, wie se pa…
Om onakkurate statistiek in die openbaar te gebruik, kan katastrofies wees vir ’n persoon of organisasie se geloofwaardigheid. Ongelukkig is dit duidelik dat almal nie ewe bekommerd daaroor is nie. Dit is juis waarom daar in Suid-Afrika ’n werklike behoefte aan ’n instelling soos Africa Check is, wat gestig is om die korrektheid van verklarings…
20 Februarie 2012 het begin as ʼn gewone dag in die lewens van David en Bernadette Hall. Die Halls was besig om beeste op hul plaas, Buffelshoek, naby Fochville te melk. Daar is hulle deur vyf aanvallers oorrompel. Bernadette is vasgebind en met ʼn stomp voorwerp aangerand. David was minder gelukkig. Na ’n vuisgeveg met…
AfriForum sê in reaksie op president Ramaphosa se stelling dat diegene wat die internasionale gemeenskap teen die “land” mobiliseer, “huis toe moet kom vir gesprekvoering”, dat die president nie Suid-Afrika se belange en die ANC se beleidsrigtings met mekaar moet verwar nie. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dié organisasie tans in die…
Post Views: 1,204
‘n Verslag aan die Verenigde Nasies se Forum vir Minderhede, 26 – 27 November 2013. Saamgestel deur Ernst Roets, adjunk hoof van AfriForum, as deel van AfriForum se ‘Hoe lank nog”-veldtog. Laai af Post Views: 609
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.