Adam Tas Plaasmoord Optog
https://www.youtube.com/watch?v=LTtuPr-sChk
AfriForum het vandag ʼn beroep op boere in KwaZulu-Natal gedoen om te begin organiseer en mobiliseer om reg te wees vir grondgrype. Hierdie beroep volg nadat AfriForum gedurende die afgelope 10 dae in kennis gestel is van 3 plase wat deur indringers beset is, 2 plaasaanvalle en die driedubbele moord op lede van die Schutte-familie…
Die werklike omvang van plaasmoorde en –aanvalle in Suid-Afrika en die brutaliteit, hartseer en trauma wat daarmee gepaard gaan, het eers regtig by hulle ingesink toe hulle aan die film Treurgrond begin werk het. Van die land se voorste akteurs soos Steve Hofmeyr (hoofrol), Barbara-Marie Immelman, Erica Wessels, Jana Strydom (hoofrol) en Graeme Kriega het…
Die vlaag wrede plaasaanvalle en nie minder nie as 70 plaasmoorde wat sedert 1 Januarie vanjaar gepleeg is, het die landelike gemeenskap en die meeste landsburgers laat steier. Die vraag op mense se lippe is “wat kan ek doen?” So ook het Chris Loubser, ’n plaasbestuurder op die plaas van ’n bekende sakeman van Franschoek,…
Post Views: 349
Terwyl die burgerregte-organisasie AfriForum en honderde lede van die publiek vandag ’n oomblik van stilte vir al die slagoffers van plaasmoorde by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou het, is die bejaarde Bokkie Potgieter (70) wreed op ’n plaas in Vryheid in KwaZulu-Natal vermoor. Die organisasie het vandag as deel van #SwartMaandag saam met duisende landwyd…
Duncan Nyawo (37), die onderwyser van Mpumalanga wat 350 km van Nelspruit na die Uniegebou in Pretoria gestap het teen plaasmoorde, het ’n memorandum aan ’n verteenwoordiger van pres. Jacob Zuma se kantoor oorhandig, waarin versoek word dat plaasmoorde geprioritiseer moet word. Nyawo is vergesel deur Ian Venter, Alex Leitch, Jaco Klopper, Sipho Mnisi en…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.