Mediakonferensie rakende onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde: Ernst Roets
https://www.youtube.com/watch?v=slG2JvPV4Lg
Record East: Derduisende bekommerde Suid-Afrikaners het onlangs saam met AfriForum hul stemme teen plaasmoorde laat hoor toe hulle verenig het in die hoop dat die regering met ‘n werkbare oplossing vorendag sal kom. Lees meer hier Post Views: 738
AfriForum het opnuut ʼn beroep op die minister van polisie, Nkosinathi Nhleko, gedoen om plaasmoorde te prioritiseer. Dít volg nadat ’n bejaarde egpaar en hul vriendin die naweek op hul wildsplaas naby Thabazimbi aangeval is. Bruno Res (73) is in die arm en sy vrou Petru (60) in die kop geskiet. Die egpaar is deur…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op 4 Mei 2016 met lt.genl. Phahlane Kgomotso, die waarnemende nasionale polisiekommissaris, vergader om die wyse te bespreek waarop plaasmoorde geprioritiseer kan word en hoe AfriForum hiertoe kan bydra. Dít volg op lt.genl. Phahlane se opmerking in die media vroeër vanjaar dat plaasmoorde groter prioriteit moet geniet. Dié uitspraak was egter…
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) behoort die rassistiese uitlatings te ondersoek wat ’n ANC-raadslid van die Govan Mbeki Munisipaliteit in Mpumalanga glo gemaak het. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, meen daar hoef nie eers ’n klag teen Kenny Barrel Nkosi ingedien te word, alvorens die MRK dit ondersoek nie. Luidens mediaberigte het Nkosi glo…
AfriForum het vanoggend strafregtelike klagtes ingedien teen ses individue wat mense deur middel van sosiale media aanhits om plaasmoorde te pleeg, wit mense uit te moor of self beweer dat hulle van voorneme is om dit te doen. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het verduidelik dat die burgerregte-organisasie verskeie klagtes hieroor van sy…
AFRIFORUM het op 23 Januarie ‘n verskerpte veldtog teen plaasmoorde bekend gestel. Dit kom nadat daar sedert die begin van die jaar 24 voorvalle van plaasaanvalle aan die burgerregte-organisasie gerap- porteer is. In minstens drie gevalle is boere vermoor. Lees meer hier Post Views: 681
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.