|

Memorandums aan 100 polisiestasies regoor Suid-Afrika

30 November 2012

AfriForum het 1 Desember tot ‘n Nasionale Dag van Protes teen plaasmoorde verklaar. In ‘n gekoőrdineerde poing het AfriForum se plaaslike strukture en slagoffers van plaasaanvalle in aanloop tot 1 Desember meer as 100 memorandums by polisiestasies regoor Suid-Afrika ingedien. In die memorandum word daar op sterker ingryping teen plaasmoorde gevra. Mthethwa is hiervan in kennis gestel maar het nie gereageer nie.

Similar Posts