|

‘n Oorsig van plaasaanvalle in Suid-Afrika en die impak daarvan op die gemeenskap

Saamgestel deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), in samewerking met Prof. Christiaan Bezuidenhout, Dr Johan Burger, Lorraine Claasen, Nantes Kelder en Ernst Roets, in November 2012.

Inhoud:

  • Inleiding: ’n Nasionale veldtog teen plaasaanvalle
  • ‘n Oorsig van plaasaanvalle in Suid-Afrika en die impak daarvan op die gemeenskap
  • ‘n Voorgestelde model vir ‘n basiese gemeenskapsveiligheidsnetwerk
  • ‘n Ondersoek oor die sielkundige effek van plaasmoorde
  • Die uniekheid van die vlak van brutaliteit in aanvalle
  • Gemeenskapveiligheid
  • Hoe die regering se prioriteite verander het

Laai af

Similar Posts