|

Skrywe aan die staatspresident

4 Oktober 2012

AfriForum het ‘n skrywe, waarin die realiteit van plaasmoorde uitgelig word aan ’n aantal international organisasies gerig. ‘n Afskrif van die skrywe is ook per hand aan ‘n verteenwoordiger van die staatspresident oorhandig. Die memorandum gee ‘n kortbondinge opsomming van ‘n aantal feite met betrekking tot plaasmoorde. Die president se ingryping is gevra. Kennisgewing van ontvangs is verskaf, maar daar is nooit op die skrywe gereageer nie. Mthethwa se kantoor is hiervan in kennis gestel maar het versuim om te reageer.

Similar Posts