Nantes Kelder – Plaasmoorde
https://www.youtube.com/watch?v=shaWPjdtGCk
Mnr. Senzeni Zokwana, die minister van landbou, bosbou en visserye, en ’n afvaardiging van AfriForum het vanoggend in Pretoria vergader om plaasmoorde sowel as ander landelike geweld en gemeenskapsverhoudinge in landelike gebiede te bespreek. Tydens die vergadering het die minister en AfriForum ooreengekom dat die minister via sy departement ’n inisiatief sal fasiliteer om rolspelers…
AfriForum gaan eerskomende Donderdag ’n verslag, waarin die brutaliteit van plaasmoorde uitgebeeld word, bekendstel. Die Internasionale Rehabilitasieraad vir die Slagoffers van Marteling het ook reeds aan die burgerregte-organisasie onderneem om die verslag te bestudeer. Die verslag sal op 26 Junie vrygestel word – ’n dag wat deur die Verenigde Nasies verklaar is tot Internasionale Dag…
Record East: Derduisende bekommerde Suid-Afrikaners het onlangs saam met AfriForum hul stemme teen plaasmoorde laat hoor toe hulle verenig het in die hoop dat die regering met ‘n werkbare oplossing vorendag sal kom. Lees meer hier Post Views: 861
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) behoort die rassistiese uitlatings te ondersoek wat ’n ANC-raadslid van die Govan Mbeki Munisipaliteit in Mpumalanga glo gemaak het. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, meen daar hoef nie eers ’n klag teen Kenny Barrel Nkosi ingedien te word, alvorens die MRK dit ondersoek nie. Luidens mediaberigte het Nkosi glo…
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en Lorraine Claasen, navorser by dié burgerregte-organisasie, is pas terug van die 15 de internasionale simposium van die World Society of Victimology in Perth, Australië, waar hulle die internasionale gemeenskap oor die omvang en erns van plaasmoorde ingelig het. Roets het gesê hulle het ook ’n groep Suid-Afrikaners…
Post Views: 855
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.