Forum Nuus: Forum Nuus gesels met organiseerder van internasionale optogte teen plaasmoorde
https://www.youtube.com/watch?v=6unOjBHf_E4
Personeellede van die burgerregte-organisasie AfriForum is onlangs deur die skrywer AnnMaree Barry genooi om as gassprekers in Calitzdorp op te tree tydens die bekendstelling van haar nuutste boek getiteld Afvlerkvoëls. Barry is ’n sersant verbonde aan die Calitzdorp-polisiestasie en die boek handel oor die hartseer van ’n plaasaanval en die trauma wat daarna ervaar word….
Post Views: 738
19 Junie 2013 Presies een jaar nadat meer as ‘n duisend Suid-Afrikaners na die president se kantoor gestap het om vir ingryping te vra, het AfriForum ‘n verslag bekendgestel, waarin die growwe nalatiheid van polisiebeamptes by die ondersoeke van plaasmoorde uitgewys word. Die verslag is tydens ‘n konferensie bekendgestel en ‘n afskrif daarvan is aan…
‘n Verslag aan die Verenigde Nasies se Forum vir Minderhede, 26 – 27 November 2013. Saamgestel deur Ernst Roets, adjunk hoof van AfriForum, as deel van AfriForum se ‘Hoe lank nog”-veldtog. Laai af Post Views: 689
Post Views: 960
AfriForum het die minister van polisie, Nathi Mthethwa vandag daarvan beskuldig dat sy stilswye oor plaasmoorde aan aandadigheid grens. Dit volg nadat nog ʼn bejaarde egpaar (albei tussen 70 en 75 jaar) se lyke vanoggend op hul plaas in die Vrystaat ontdek is. Die liggaam van die man is op die vloer in die egpaar…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.