|

Veslag oor die polisie-nalatigheid

19 Junie 2013

Presies een jaar nadat meer as ‘n duisend Suid-Afrikaners na die president se kantoor gestap het om vir ingryping te vra, het AfriForum ‘n verslag bekendgestel, waarin die growwe nalatiheid van polisiebeamptes by die ondersoeke van plaasmoorde uitgewys word. Die verslag is tydens ‘n konferensie bekendgestel en ‘n afskrif daarvan is aan Mthethwa besorg. Mthethwa het hierdie inisiatief ook in die openbaar aangeval deur te verklaar dat die verslag oor polisienalatigheid rassisties is en geen verdere kommentaar daarop gelewer nie.

Similar Posts