Mediakonferensie rakende onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde: Alana Bailey
https://www.youtube.com/watch?v=KzW59d0K6-c
Hoewel daar nog drie dae voor die einde van Juniemaand oor is, was daar – vergeleke met die eerste ses maande van 2017 – reeds ’n 34%-styging in plaasaanvalle gedurende die eerste ses maande van 2018. Volgens AfriForum se rekords kon 33 plaasmoorde sedert die begin van die jaar geverifieer word. AfriForum het in besonder…
Jy het nog net tot 1 November kans om die petisie teen plaasmoorde in te vul, sodat jou stem kan tel by die Verenigde Nasies. Hierdie is ‘n stemverslag van Esmarie Prinsloo oor die veldtog. Los asseblief kommentaar en stuur die skakel gerus aan jou hele adresboek. Post Views: 656
Suid-Afrikaanse boere word daagliks deur plaasaanvalle bedreig. Hoewel die nuutste syfers, soos elke jaar, skokkend is, weier die regering steeds om plaasaanvalle en -moorde as prioriteitsmisdade te hanteer. AfriForum dryf in 2021 ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde wat bewusmaking-, veiligheid-, voorkoming- en ondersteuningsprojekte op plaaslike, nasionale en internasionale vlak insluit. AfriForum sal voortgaan om aandag…
AfriForum het vandag die sewende sitting van die Menseregteraad van die Verenigde Nasies (VN) se Forum oor Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland, bygewoon, om insette rakende die stand van minderheidsregte in Suid-Afrika te lewer. Dit is die vyfde keer wat AfriForum die jaarlikse sitting van hierdie forum bywoon. Volgens Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.