AfriForum lê polisie-nalatigheid insake plaasaanvalle by blitskonferensie bloot
https://www.youtube.com/watch?v=HDkIXzrR_vo
Post Views: 662
STOP PLAASMOORDE ek stem saam kry die buitelande ANC en Malema is die mense hulle wil nie luister nie jammer om te hoor van plaasboer n mens het nie woorde nie gaan gaan haal buite landers Dan gaan hulle hoor en voel Post Views: 1,498
AfriForum gaan die plaasaanval op die Stiglingh-egpaar in Noordwes met die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) opneem en ʼn versoek aan dié kommissie rig om standpunt vir die prioritisering van plaasmoorde in te neem. Die SAMRK het gistermiddag aan AfriForum bevestig dat hulle bereid is om hierdie saak verder te bespreek. ʼn Datum vir die gesprek sal…
AfriForum gaan môre, saam met ʼn slagoffer wie se man onlangs in ʼn plaasaanval vermoor is, ʼn klagtebundel by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) indien en versoek dat die kommissie ʼn formele openbare verhoor oor plaasmoorde inisieer, met spesifieke fokus op die minister van polisie, Nathi Mthethwa, se traak-my-nieagtige houding oor hierdie misdaadverskynsel. AfriForum gaan spesifiek…
Fliekgangers het Donderdagaand wisselende emosies van hartseer, skok, verslaentheid en ’n dieper besef oor die realiteit van plaasmoorde verwoord nadat hulle die première van die Treurgrond-film in Menlyn in Pretoria bygewoon het. Sowat ’n duisend fliekgangers, die akteurs wat die rolle vertolk, die vervaardigingspan en talle bekendes uit die vermaaklikheidsbedryf het die eerste vertoning bygewoon….
Post Views: 595
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.