|

AfriForum stel sekuriteitsvideo-opname van plaasaanval beskikbaar

18 November 2013
AfriForum het vandag beeldmateriaal van ‘n plaasaanval by ‘n blitskonferensie in Centurion aan die media beskikbaar gestel. Hierdie materiaal sal deel vorm van die voorlegging oor plaasmoorde wat AfriForum op 26 en 27 November by die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Geneve, Switzerland gaan indien. Hoewel die beeldmateriaal nie geweld bevat nie, sal dit sensitiewe kykers moontlik ontstel.

Similar Posts