AfriForum vra hulp van buite
Die burgerregte waghond, AfriForum het ‘n verslag by die internasionale re- habilitasieraad vir slagoffers van marteling in Denemarke ingedien in sy voortgesette stryd teen plaasmoorde in Suid-Afrika. Lees meer hier
Die burgerregte waghond, AfriForum het ‘n verslag by die internasionale re- habilitasieraad vir slagoffers van marteling in Denemarke ingedien in sy voortgesette stryd teen plaasmoorde in Suid-Afrika. Lees meer hier
AfriForum het ’n navorser aangestel om ’n omvattende studie te doen om antwoorde te vind op die raaisels agter plaasmoorde. Die studie sal meer as 100 gevallestudies regoor Suid-Afrika insluit. AfriForum het ook ’n beroep op die publiek gedoen om die burgerregte-organisasie te nader as hulle self deur ’n plaasaanval geraak is of enige inligting…
19 Junie 2013 Presies een jaar nadat meer as ‘n duisend Suid-Afrikaners na die president se kantoor gestap het om vir ingryping te vra, het AfriForum ‘n verslag bekendgestel, waarin die growwe nalatiheid van polisiebeamptes by die ondersoeke van plaasmoorde uitgewys word. Die verslag is tydens ‘n konferensie bekendgestel en ‘n afskrif daarvan is aan…
Onverwagse steun en bemoediging het gister op Vryheidsdag vir Duncan Nyawo (37) ingestroom wat in Nelspruit met ’n staptog teen plaasmoorde begin het. Dié studente-onderwyser van die Ngodini Secondary School in Kabokweni, Mpumalanga, hoop om Donderdag by die Uniegebou in Pretoria aan te kom. Hy stap teen plaasaanvalle en moorde op boere en polisielede. Nyawo…
Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK), adv. Lawrence Mushwana het in ’n skrywe aan AfriForum bevestig dat die kommissie besluit het om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou. Die besluit is geneem tydens ’n sitting van al die SAMRK-kommissarisse, na oorweging van ’n formele versoek deur AfriForum. Die tema van die verhoor sal…
Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega is totaal uit voeling met die werklikhede wat op Suid-Afrikaanse plase heers. Dít is AfriForum se standpunt, nadat genl. Phiyega vandag aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gesê het dat mense se persepsies oor plaasmoorde bestuur moet word. In antwoord op navrae deur die SAMRK het genl. Phiyega gesê dat die…
1 Desember 2012 Die Potgietergesin is op 1 Desember 2010 op hul plaas naby Lindley in die Vrystaat vermoor. In die lig hiervan het AfriForum saam met slagoffers van plaasmoorde en plaasaanvalle ‘n protesoptog na Mthethwa se kantoor in Pretoria gehou. Mthethwa het aanvanklik gepoog om te verhoed dat die optog plaasvind en het later…
Duncan Nyawo gaan môre saam met AfriForum ’n memorandum, waarin onder meer die prioritisering van plaasmoorde versoek word, by die Uniegebou indien. Nyawo, ’n studente-onderwyser, het Maandag te voet uit sy tuisdorp, Nelspruit vertrek en het drie dae aaneen gestap om hierdie memorandum aan president Jacob Zuma te oorhandig. Nyawo wil in besonder bewusmaking skep…
Die Menseregtekommissie (MRK) wil binnekort ‘n openbare verhoor hou oor veiligheid en die skending van menseregte op plase. Dit sal plaasmoorde en diensvoorwaardes vir werkers op plase insluit. Isaac Mangena, MRK-woordvoerder, het gister gesê die kommissie het nog altyd menseregteskendings op plase veroordeel. Lees meer hier
AfriForum het ʼn waarskuwing aan die landelike gemeenskap van Belfast gerig nadat ʼn vermeende plaasmoordenaar, Petros Mamaru (24), ook bekend as Piet, die afgelope naweek uit die Belfast-polisie se aanhoudingselle ontsnap het. Piet het op Saterdag, 4 Oktober tussen 17:00 en 17:40 saam met twee ander misdadigers uit die selle ontsnap nadat hulle ʼn gat…
End of content
End of content
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.