Double standards in the mainstream media
https://www.youtube.com/watch?v=weRhSMdHxbA
AfriForum is besig met ’n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp word breedvoerig ondersoek en sluit verskeie invalshoeke in om die omvattende aard en gevolge van plaasaanvalle te kan aanspreek. Dit is so ’n komplekse fenomeen dat dit moeilik is om slegs op een aspek daarvan te fokus, juis omdat daar soveel veranderlikes…
IN ‘n politiek-korrekte Suid-Afrika sal AfriForum se uitsondering van wit sterftes in plaasmoorde en van arm wittes nie verwelkom word nie. Die ANC se reaksie by monde van Jackson Mthembu,… Jy het jou kwota van gratis artikels bereik. Om verder Lees meer op Volksblad Post Views: 884
4 Oktober 2012 AfriForum het ‘n skrywe, waarin die realiteit van plaasmoorde uitgelig word aan ’n aantal international organisasies gerig. ‘n Afskrif van die skrywe is ook per hand aan ‘n verteenwoordiger van die staatspresident oorhandig. Die memorandum gee ‘n kortbondinge opsomming van ‘n aantal feite met betrekking tot plaasmoorde. Die president se ingryping is…
AfriForum gaan Dinsdag en Woensdag (25 en 26 November 2014) die sewende sitting van die Menseregteraad van Verenigde Nasies (VN) se Forum oor Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland, bywoon om insette rakende die stand van minderheidsregte in Suid-Afrika te lewer. Dit sal die vyfde keer wees wat AfriForum die sitting van hierdie forum bywoon. Volgens Alana…
Post Views: 1,726
AfriForum en slagoffers wie se geliefdes op plase vermoor is, het vandag in Pretoria ’n petisie vir die prioritisering van plaasmoorde begin, wat in November vanjaar by die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidsaangeleenthede ingedien sal word. By die geleentheid is ’n verslag, getiteld “Die Mthethwa-dossier” ook bekendgestel. Die verslag bevat die besonderhede van tien…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.