|

Esmarie Prinsloo doen verslag oor Hoe lank nog-veldtog

Jy het nog net tot 1 November kans om die petisie teen plaasmoorde in te vul, sodat jou stem kan tel by die Verenigde Nasies.

Hierdie is ‘n stemverslag van Esmarie Prinsloo oor die veldtog. Los asseblief kommentaar en stuur die skakel gerus aan jou hele adresboek.

Similar Posts