|

Hoe lank nog? Die tyd raak min.

As jy wonder wat nog voor die einde van November gebeur vir die Hoe lank nog-veldtog, moet jy hierdie Afrikwensie-insetsel luister. Ernst Roets vertel onder meer van ʼn musiekvideo wat geskiet is vir Jaco Labuschagne, wat ʼn liedjie geskryf het oor die onderwerp van plaasmoorde.

Similar Posts