|

MRK gaan veiligheid, menseregte op plase ondersoek

Die Menseregtekommissie (MRK) wil binnekort ‘n openbare verhoor hou oor veiligheid en die skending van menseregte op plase.
Dit sal plaasmoorde en diensvoorwaardes vir werkers op plase insluit.
Isaac Mangena, MRK-woordvoerder, het gister gesê die kommissie het nog altyd menseregteskendings op plase veroordeel.

Lees meer hier

Similar Posts