|

Plaasmoorde “daarom ‘n nasionale krisis”

Een uit elke 40 aggressiewe huisrooftogte loop op moord uit, maar in een uit elke twee plaasaanvalle word iemand vermoor.

Dit is waarom plaasaanvalle en moorde as ‘n nasionale krisis bewhou behoort te word, het dr. Johan Burger, senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudies, gister voor die Menseregtekommissie in Johannesburg gesê.

Lees die berig hier:

Similar Posts