Mediakonferensie rakende onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde: Kallie Kriel
https://www.youtube.com/watch?v=e5-aKuFNYPs
AfriForum het vandag ʼn beroep op president Jacob Zuma gedoen om in gesprek te tree met slagoffers van plaasaanvalle. Die burgerregte-organisasie het ook sy kommer uitgespreek oor die feit dat die president klaarblyklik maklik tyd in sy dagboek kan inruim om aktief deel te neem aan ʼn bewusmakingsveldtog teen renosterstropery in die Nasionale Krugerwildtuin en…
IN ‘n politiek-korrekte Suid-Afrika sal AfriForum se uitsondering van wit sterftes in plaasmoorde en van arm wittes nie verwelkom word nie. Die ANC se reaksie by monde van Jackson Mthembu,… Jy het jou kwota van gratis artikels bereik. Om verder Lees meer op Volksblad Post Views: 849
AfriForum het vandag die tweede verskyning van die beskuldigde in die moord op ʼn bejaarde egpaar van Barkly-Oos bygewoon. Thulani Mkhentane (22), ‘n burger van Lesotho, het sy borgaansoek teruggetrek en sal in aanhouding bly totdat hy weer op 28 November in die hof verskyn. “Die ondersoek gaan voort. Ons moet die polisie in Barkly-Oos…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het die afgelope week ’n dag saam met die Engelbrecht-familie buite Fochville spandeer nadat twee lede van dié familie – Fanie (78) en Colleen (74) – op 13 Mei vanjaar tydens ’n wrede plaasaanval vermoor is. ’n Duitse openbare TV-uitsaaier – Zweites Deutsches Fernsehen (ZDF) – het AfriForum tydens die…
AfriForum en die departement van landbou, bosbou en visserye het ’n tweede gesprek oor veiligheid in boerdery-gemeenskappe gehad. Dié gesprek volg op die vergadering wat AfriForum op 20 Maart 2015 met die minister van landbou, bosbou en visserye, mnr. Senzeni Zokwana, gehad het. Minister Zokwana en AfriForum het op ’n vyfpuntplan van aksie ooreengekom wat…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.