|

Eenhonderd briewe teen plaasmoorde

Verlede Donderdag het sowat ʼn honderd Suid-Afrikaners wie se lewens deur plaasaanvalle verwoes is, hulle stories in briewe aan die minister van polisie, Nathi Mthethwa oorhandig. Die briewebundel is deur Belinda van Noord, wie se pa en broer die afgelope vakansie op hul plaas naby Brits vermoor is, oorhandig. Ernst Roets gee terugvoer oor hierdie dag…

Similar Posts