Farm attacks: Victims tell their stories
https://www.youtube.com/watch?v=yS-yy9HrQ7U
Die gestoei wat verlede week voor die minister van polisie se kantoor uitgebreek het, moet as ’n bevestiging beskou word dat AfriForum se beswaar oor die polisie se houding rakende plaasmoorde meriete het. Nie net is ekself en twee kollegas (Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid, en Marcus Pawson, provinsiale koördineerder vir Gauteng-Suid en Noordwes) hardhandig…
Die burgerregte-organisasie AfriForum en TLU SA het vandag in Centurion aangekondig dat Suid-Afrikaanse boere en plaaswerkers in 2015 die wreedste jaar nóg beleef het, met die meeste aangetekende plaasaanvalle sedert daar in 1990 begin is om aanvalle aan te teken. Die afgelope jaar se syfers is verwerk en geverifieer om die mees akkurate weerspieëling te…
AfriForum is besig met ’n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp word breedvoerig ondersoek en sluit verskeie invalshoeke in om die omvattende aard en gevolge van plaasaanvalle te kan aanspreek. Dit is so ’n komplekse fenomeen dat dit moeilik is om slegs op een aspek daarvan te fokus, juis omdat daar soveel veranderlikes…
Die Burger – Burgerorganisasies het gister ‘n beroep op die polisie gedoen om saam met hulle te werk om oplossings vir plaasaanvalle en -moorde te kry. Hulle vra ook meer duidelikheid oor die polisie se statistieke oor plaasmoorde. Lees die berig Post Views: 593
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting te reël om plaasmoorde en onwettige grondbesetting te bespreek. Dít volg ná talle uitlatings vanuit politieke kringe sedert die begin van die jaar oor die onteiening van grond sonder vergoeding. “Politieke uitsprake wat…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.