Terugvoer uit Washington – Julle maak impak!
https://www.youtube.com/watch?v=BZXSZDtxMSg
AfriForum het ʼn suksesvolle internasionale staptog saam met die gemeenskap, vriende en familie van die vermoorde Christine Robinson in Thabazimbi in Limpopo gehou. Die staptog is gelyktydig in Thabazimbi, Londen (Engeland), Liverpool (Engeland) asook in Vancouver in Kanada gehou ter nagedagtenis aan mev. Robinson en ook om druk op die Suid-Afrikaanse regering te plaas om…
Afriforum kongres Laai af Pensioenariskorting 2018-2019 Laai af Plaasaanvalle en -moorde Laai af Munisipale vullisterreinoudit Laai af Organisasies staan saam teen plaasmoorde Laai af Wapen bevoegdheid Laai af AfriForum Takprojekverslag Oor Die Munisipale Stortingsterreinoudit Laai af AfriForum-Takprojekverslag Laai af Spoedkameras en regulasies Laai af Witbank slaggate Laai af Blou- en -groendruppelprojek Laai af Die krag…
Twee vermeende plaasmoordenaars, wat ʼn melkboer van Fochville, David Hall, in Februarie 2012 vermoor het, verskyn op Maandag, 8 April in die Potchefstroomse Hooggeregshof. Die burgerregte-organisasie AfriForum wil hê die regering moet weereens oorweeg om plaasaanvalle te prioritiseer en sal die Hall-familie in hierdie opsig bystaan. Reg Crewe, die hoof van gemeenskapsveiligheid van AfriForum sê…
Die burgerregte waghond, AfriForum het ‘n verslag by die internasionale re- habilitasieraad vir slagoffers van marteling in Denemarke ingedien in sy voortgesette stryd teen plaasmoorde in Suid-Afrika. Lees meer hier Post Views: 731
AFRIFORUM het op 23 Januarie ‘n verskerpte veldtog teen plaasmoorde bekend gestel. Dit kom nadat daar sedert die begin van die jaar 24 voorvalle van plaasaanvalle aan die burgerregte-organisasie gerap- porteer is. In minstens drie gevalle is boere vermoor. Lees meer hier Post Views: 764
AfriForum het ʼn dringende versoek aan die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, mnr. Zach Modise gerig vir ʼn interne ondersoek by die gevangenis in Barkley-Oos in die Oos-Kaap. Dié versoek volg nadat vier gevangenes, waaronder twee verdagtes wat vir die plaasmoord op Sarel Pretorius in Januarie 2014 in hegtenis geneem is, gister ontsnap het. Hulle…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.