Wêrelddag teen marteling
https://www.youtube.com/watch?v=V4h3Rmdirq4
AfriForum is besig met ’n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp word breedvoerig ondersoek en sluit verskeie invalshoeke in om die omvattende aard en gevolge van plaasaanvalle te kan aanspreek. Dit is so ’n komplekse fenomeen dat dit moeilik is om slegs op een aspek daarvan te fokus, juis omdat daar soveel veranderlikes…
Post Views: 271
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, en Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof, vertrek vandag na die VSA waar hulle Suid-Afrika se situasie rondom plaasmoorde en die ANC se planne vir onteiening sonder vergoeding sal belig. AfriForum se verskerpte veldtog om die internasionale gemeenskap se aandag op plaasmoorde en onteiening van eiendom sonder vergoeding…
AfriForum het vandag die minister van polisie, Nathi Mthethwa gevra om vir die slagoffers van plaasaanvalle self te gaan sê dat hulle pleidooi vir sterker polisie-optrede teenoor plaasmoorde maar net ʼn “publisiteitsfoefie” is. Dit volg nadat die minister vandag, by monde van sy woordvoerder, Zweli Mnisi, ʼn mediaverklaring uitgereik het, waarin hy die oorhandiging van…
Ons land se boere het dit nie maklik nie. ’n Sameloop van landbou-, omgewings-, politieke en ekonomiese faktore bemoeilik hulle taak om die land se mense te voed en daaruit ’n bestaan te maak. Feitlik almal kla oor hulle – en dit met monde vol kos. Die feit dat hulle van die min suksesvolle kommersiële…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.