Die trauma van plaasmoorde – Konteks #26
https://www.youtube.com/watch?v=GjIjfNY6cHE
‘n Verslag aan die Verenigde Nasies se Forum vir Minderhede, 26 – 27 November 2013. Saamgestel deur Ernst Roets, adjunk hoof van AfriForum, as deel van AfriForum se ‘Hoe lank nog”-veldtog. Laai af Post Views: 411
Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega is totaal uit voeling met die werklikhede wat op Suid-Afrikaanse plase heers. Dít is AfriForum se standpunt, nadat genl. Phiyega vandag aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gesê het dat mense se persepsies oor plaasmoorde bestuur moet word. In antwoord op navrae deur die SAMRK het genl. Phiyega gesê dat die…
Suid-Afrikaanse boere word daagliks deur plaasaanvalle bedreig. Hoewel die nuutste syfers, soos elke jaar, skokkend is, weier die regering steeds om plaasaanvalle en -moorde as prioriteitsmisdade te hanteer. AfriForum dryf in 2021 ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde wat bewusmaking-, veiligheid-, voorkoming- en ondersteuningsprojekte op plaaslike, nasionale en internasionale vlak insluit. AfriForum sal voortgaan om aandag…
Die nuusberigte dat die nuwe landbouminister, Senzeni Zokwana, sy beeswagter slegs R26 per dag betaal getuig volgens AfriForum van die regerende ANC se dubbele standaarde ten opsigte van boere en plaaswerkers. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het verduidelik dat AfriForum die afgelope twee jaar by verskeie geleenthede deur senior regeringsamptenare meegedeel is dat…
Post Views: 1,442
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.