Terugvoer uit Washington – Julle maak impak!
https://www.youtube.com/watch?v=BZXSZDtxMSg
AfriForum gaan ‘n memorandum aan presidensie oorhandig wat handel oor die realiteit van plaasmoorde, ’n politieke omgewing van onaktiwiteit, aanstigting en ontkenning, en die reaksie van gemeenskapsveiligingstrukture. Veg saam teen plaasmoorde. Voeg nou jou naam by die memorandum: Post Views: 2,984
Post Views: 1,032
Post Views: 732
AfriForum dryf al vir ’n tyd lank ’n veldtog dat die departement van polisie en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) jaarliks statistieke oor plaasaanvalle moet vrystel. Dit is nie so moeilik is om syfers oor plaasaanvalle vry te stel soos wat die departement van polisie en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) voorgee nie. Uiteraard bestaan daar verskeie…
Twee plaasaanvalle waartydens drie moorde gepleeg is het vandag in Theunissen en Bainsvlei in die Vrystaat plaasgevind. Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag opnuut ’n beroep op die president gedoen om in te gryp om die plaasmoordkrisis in Suid-Afrika tot nasionale prioriteit te verhef. “Dit beteken dat daar nou al sewe plaasmoorde sedert die begin van…
AfriForum se veiligheidstrukture in Kathu en Kuruman in die Noord-Kaap en Vryburg in Noordwes is saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) steeds op die spoor van drie vermeende plaasaanvallers, nadat ʼn 64-jarige boer, Christo Kruger op sy plaas, Byron, doodgeskiet is. Kruger se vrou, Vera, is ongedeerd. Dit blyk of niks gesteel is nie. “Christo…
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.