Stop Die Moorde – AfriForum
https://www.youtube.com/watch?v=dJ_760Jcx7U
Mariandra Heunis, wie se man in 2016 vermoor is, het ’n video op haar Facebook-blad gepubliseer waarin sy ’n boodskap aan president Cyril Ramaphosa en die mense van die VSA rig oor die krisis van plaasmoorde in Suid-Afrika. Die video is in reaksie op Ramaphosa se onlangse stelling in die VSA dat daar nie so…
1 Desember 2012 Die Potgietergesin is op 1 Desember 2010 op hul plaas naby Lindley in die Vrystaat vermoor. In die lig hiervan het AfriForum saam met slagoffers van plaasmoorde en plaasaanvalle ‘n protesoptog na Mthethwa se kantoor in Pretoria gehou. Mthethwa het aanvanklik gepoog om te verhoed dat die optog plaasvind en het later…
AfriForum het die minister van polisie, Nathi Mthethwa, daarvan beskuldig dat hy die krisisafmetings wat plaasmoorde in die land aanneem, misken en ongevoelig teenoor die slagoffers daarvan staan. Dié reaksie volg nadat Mthethwa vanoggend tydens ʼn ontbytsessie van The New Age-koerant kritiek oor AfriForum se veldtog teen plaasmoorde uitgespreek het en aangedui het dat plase…
AFRIFORUM het op 23 Januarie ‘n verskerpte veldtog teen plaasmoorde bekend gestel. Dit kom nadat daar sedert die begin van die jaar 24 voorvalle van plaasaanvalle aan die burgerregte-organisasie gerap- porteer is. In minstens drie gevalle is boere vermoor. Lees meer hier Post Views: 754
AfriForum het skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie. Dié burgerregteorganisasie beskryf die Minister se stelling as irrasioneel en diskriminerend. Dit volg nadat Cele gister gesê het dat plaasmoorde nie as prioriteitsmisdade verklaar kan word nie omdat dit bloot verwys na voorvalle van moord,…
As jy wonder wat nog voor die einde van November gebeur vir die Hoe lank nog-veldtog, moet jy hierdie Afrikwensie-insetsel luister. Ernst Roets vertel onder meer van ʼn musiekvideo wat geskiet is vir Jaco Labuschagne, wat ʼn liedjie geskryf het oor die onderwerp van plaasmoorde. Post Views: 857
Die Wilmien Potgieter Studiefonds is gestig ter ondersteuning van kinders wat slagoffers is van plaasmoorde. Die studiefonds is vernoem na Wilmien Potgieter wat in Desember 2010, toe sy net twee jaar oud was, op ’n barbaarse wyse vermoor is saam met haar ouers op ’n plaas buitekant Lindley in die Vrystaat. Haar pa, Attie Potgieter, is 151 keer met ’n panga, tuinvurk en mes gesteek terwyl sy vrou, Wilna, en die tweejarige Wilmien dit eerstehands aanskou het, waarna hulle ook wreed vermoor is.