|

AfriForum verwelkom Polisieminister se aankondiging oor plaasmoorde

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die minister van polisie, Nkosinathi Nhleko se vermelding gister in die parlement dat plaasmoorde prioriteit moet geniet. Minister Nhleko het in antwoord op ʼn parlementêre vraag van die Vryheidsfront Plus gesê plaasaanvalle en –moorde moet deur die regering geprioritiseer word. Op 26 Junie 2014 het AfriForum ʼn petisielys met 60 000…

|

Skrywe aan die staatspresident

4 Oktober 2012 AfriForum het ‘n skrywe, waarin die realiteit van plaasmoorde uitgelig word aan ’n aantal international organisasies gerig. ‘n Afskrif van die skrywe is ook per hand aan ‘n verteenwoordiger van die staatspresident oorhandig. Die memorandum gee ‘n kortbondinge opsomming van ‘n aantal feite met betrekking tot plaasmoorde. Die president se ingryping is…

|

AfriForum versoek toegang tot plaasmoordsyfers

AfriForum het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ’n formele versoek aan die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, gerig om plaasmoordstatistieke van 1990 tot 2015 aan die organisasie te oorhandig. Verder versoek die organisasie dat die polisie se metodiek rondom die insameling van statistiek oor plaasmoorde bekend gemaak word. Dit volg nadat…

|

Veldtog verskerp teen plaasmoordeAFRIFORUM het op 23 Januarie ‘n verskerpte veldtog teen plaasmoorde bekend gestel. Dit kom nadat daar sedert die begin van die jaar 24 voorvalle van plaasaanvalle aan die burgerregte-organisasie gerap- porteer is. In minstens drie gevalle is boere vermoor. Lees meer hier

AFRIFORUM het op 23 Januarie ‘n verskerpte veldtog teen plaasmoorde bekend gestel. Dit kom nadat daar sedert die begin van die jaar 24 voorvalle van plaasaanvalle aan die burgerregte-organisasie gerap- porteer is. In minstens drie gevalle is boere vermoor. Lees meer hier  

|

Plaasmoordverdagtes ontsnap uit Barkley-Oos gevangenis

AfriForum het ʼn dringende versoek aan die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, mnr. Zach Modise gerig vir ʼn interne ondersoek by die gevangenis in Barkley-Oos in die Oos-Kaap. Dié versoek volg nadat vier gevangenes, waaronder twee verdagtes wat vir die plaasmoord op Sarel Pretorius in Januarie 2014 in hegtenis geneem is, gister ontsnap het. Hulle…

|

Afriforum: Nasionale studie oor plaasmoorde

AfriForum is besig met ’n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp word breedvoerig ondersoek en sluit verskeie invalshoeke in om die omvattende aard en gevolge van plaasaanvalle te kan aanspreek. Dit is so ’n komplekse fenomeen dat dit moeilik is om slegs op een aspek daarvan te fokus, juis omdat daar soveel veranderlikes…

|

Statistieke oor plaasaanvalle en -moorde gedurende 2014 bekendgemaak

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-unie TLU SA het die statistieke vir plaasaanvalle en plaasmoorde wat gedurende 2014 plaasgevind het vandag tydens ’n gesamentlike mediakonferensie in Centurion bekendgemaak. ’n Totaal van 277 plaasaanvalle het in 2014 plaasgevind, waarvan die besonderhede deur AfriForum en TLU bevestig kon word. In dieselfde jaar kon 67 plaasmoorde bevestig word….

|

Treurgrond: “ ’n Ontmoeting met jou sterflikheid”

Fliekgangers het Donderdagaand wisselende emosies van hartseer, skok, verslaentheid en ’n dieper besef oor die realiteit van plaasmoorde verwoord nadat hulle die première van die Treurgrond-film in Menlyn in Pretoria bygewoon het. Sowat ’n duisend fliekgangers, die akteurs wat die rolle vertolk, die vervaardigingspan en talle bekendes uit die vermaaklikheidsbedryf het die eerste vertoning bygewoon….

|

Gru-moorde kan toegeskryf word aan regering se stilswye – AfriForum

AfriForum het hom sterk uitgespreek oor gister se gru-moorde op ʼn bejaarde Duitse egpaar en hul seun in Richmond, KwaZulu-Natal. Dié burgerregte-organisasie sê die regering se stilswye oor plaasmoorde dra by tot aanvalle op boere, omdat die regering geen veiligheidsbystand aan boere lewer nie. ʼn Boer (76), sy vrou (65) en seun (33) se liggame…

End of content

End of content