|

Verskeie steun onderwyser se staptog teen plaasmoorde

Onverwagse steun en bemoediging het gister op Vryheidsdag vir Duncan Nyawo (37) ingestroom wat in Nelspruit met ’n staptog teen plaasmoorde begin het. Dié studente-onderwyser van die Ngodini Secondary School in Kabokweni, Mpumalanga, hoop om Donderdag by die Uniegebou in Pretoria aan te kom. Hy stap teen plaasaanvalle en moorde op boere en polisielede. Nyawo…

|

SAMRK gaan ʼn verhoor oor plaasmoorde hou

Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK), adv. Lawrence Mushwana het in ’n skrywe aan AfriForum bevestig dat die kommissie besluit het om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou. Die besluit is geneem tydens ’n sitting van al die SAMRK-kommissarisse, na oorweging van ’n formele versoek deur AfriForum. Die tema van die verhoor sal…

|

Nasionale Polisiekommissaris sê probleem met plaasmoorde is publiek se emosies

Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega is totaal uit voeling met die werklikhede wat op Suid-Afrikaanse plase heers. Dít is AfriForum se standpunt, nadat genl. Phiyega vandag aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gesê het dat mense se persepsies oor plaasmoorde bestuur moet word. In antwoord op navrae deur die SAMRK het genl. Phiyega gesê dat die…

|

Man stap vanaf Nelspruit om memorandum oor plaasmoorde, rassisme en polisiemoorde aan pres. Zuma te oorhandig

Duncan Nyawo gaan môre saam met AfriForum ’n memorandum, waarin onder meer die prioritisering van plaasmoorde versoek word, by die Uniegebou indien. Nyawo, ’n studente-onderwyser, het Maandag te voet uit sy tuisdorp, Nelspruit vertrek en het drie dae aaneen gestap om hierdie memorandum aan president Jacob Zuma te oorhandig. Nyawo wil in besonder bewusmaking skep…

|

Plaasmoordenaar ontsnap; SAPD se nalatigheid dui op betrokkenheid – AfriForum

AfriForum het ʼn waarskuwing aan die landelike gemeenskap van Belfast gerig nadat ʼn vermeende plaasmoordenaar, Petros Mamaru (24), ook bekend as Piet, die afgelope naweek uit die Belfast-polisie se aanhoudingselle ontsnap het. Piet het op Saterdag, 4 Oktober tussen 17:00 en 17:40 saam met twee ander misdadigers uit die selle ontsnap nadat hulle ʼn gat…

|

Memorandums aan 100 polisiestasies regoor Suid-Afrika

30 November 2012 AfriForum het 1 Desember tot ‘n Nasionale Dag van Protes teen plaasmoorde verklaar. In ‘n gekoőrdineerde poing het AfriForum se plaaslike strukture en slagoffers van plaasaanvalle in aanloop tot 1 Desember meer as 100 memorandums by polisiestasies regoor Suid-Afrika ingedien. In die memorandum word daar op sterker ingryping teen plaasmoorde gevra. Mthethwa…

|

Trane vloei toe boer stapper teen plaasmoorde ontmoet

’n Emosionele en hartverskeurende toneel het vanmiddag op die plaas Vaalbank, buite Bronkhorstspruit, afgespeel waar Duncan Nyawo, die stapper teen plaasmoorde, sy naamgenoot, dr. Duncan Prinsloo, ontmoet het wat in 2008 die slagoffer van ’n wrede plaasaanval was en waarin sy vrou doodgeskiet is. Prinsloo, ’n boer en veearts, wat in sy onderlyf verlam is…

End of content

End of content