Polisienalatigheid by plaasmoorde dra by tot die probleem
20 Februarie 2012 het begin as ʼn gewone dag in die lewens van David en Bernadette Hall. Die Halls was besig om beeste op hul plaas, Buffelshoek, naby Fochville te melk. Daar is hulle deur vyf aanvallers oorrompel. Bernadette is vasgebind en met ʼn stomp voorwerp aangerand. David was minder gelukkig. Na ’n vuisgeveg met…